Almal hou die oorlog in die Midde-Ooste met valkoë dop en so ook ons brandstofpryse wat die komende week bekend gemaak word. Dit is ‘n groot vraag: dit voel vir my daar word dinge gesê, deur die politieke leiers, maar dis nog baie teenstrydig.” Kyk hierdie week se episode van Wat Se Die Nuus.