The Front Page News

World News Daily

Wat Sê Die Nuus | 1 Mei 2026


Die datum van die komende munisipale verkiesing is aangekondig. Dit beteken die politieke veldtogte skop met mag en mening af, en al die moddergooi wat daarmee gepaard gaan. “Prominente politici swem al in slaggate en dammetjies, daar word modder gegooi.” Kyk hierdie week se episode van Wat Sê Die Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Copyright © All rights reserved. | The Front Page